Modulekode | PFO 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Selfontwikkeling. Sielkunde en die gedrag van effektiewe opvoeders. ‘n Sleutel vir die verbetering van opvoeder effektiwiteit. Professionele groei. Ontwikkeling tot ‘n kundige opvoeder. Leermediëring en fasilitering. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App